Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en as julle my insettinge verwerp,+ en as julle siel my regterlike beslissings verafsku, sodat julle nie al my gebooie uitvoer nie en so my verbond verbreek,+

  • 2 Kronieke 36:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+

  • Nehemia 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ons het onteenseglik verderflik teen u gehandel+ en het die gebooie+ en die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat u aan u kneg Moses beveel het,+ nie onderhou nie.

  • Daniël 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die hele Israel het u wet oortree, en hulle het afgewyk deur nie u stem te gehoorsaam nie,+ sodat u die vloek en die geswore eed+ wat geskrywe staan in die wet van Moses, die kneg van die ware God, oor ons uitgestort het, want ons het teen Hom gesondig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel