Eksodus 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee. Deuteronomium 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En as die man in die moeilikheid is, mag jy nie met sy pand bed toe gaan nie.+ Esegiël 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 as hy die geteisterde en arme sleg behandel het;+ hy dinge geroof het,+ ’n pand nie teruggegee het nie+ en hy sy oë na die drekgode opgeslaan het,+ het hy iets verfoeiliks gedoen.+
26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee.
12 as hy die geteisterde en arme sleg behandel het;+ hy dinge geroof het,+ ’n pand nie teruggegee het nie+ en hy sy oë na die drekgode opgeslaan het,+ het hy iets verfoeiliks gedoen.+