Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+

  • Jeremia 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarom, só het Jehovah gesê teen die manne van Aʹnatot+ wat jou siel soek en sê: “Jy moenie in die naam van Jehovah profeteer nie,+ sodat jy nie deur ons hand sterf nie”;

  • Amos 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Amaʹsia het vir Amos gesê: “O siener,+ gaan, maak dat jy wegkom na die land van Juda, en eet daar brood, en daar kan jy profeteer.

  • Handelinge 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het hulle hulle geroep en hulle beveel om nêrens enigiets in die naam van Jesus te sê of te leer nie.

  • 1 Tessalonisense 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 aangesien hulle ons probeer verhinder+ om met mense van die nasies te praat sodat dié gered kan word,+ met die gevolg dat hulle altyd die maat van hulle sondes vol maak.+ Maar sy gramskap het eindelik oor hulle gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel