Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En daar was ’n man in Maon,+ en sy werk was in Karmel.+ En die man was baie vermoënd, en hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad; en hy was besig om sy skape in Karmel te skeer.+

  • Jesaja 33:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die land het begin treur, het verdor.+ Die Liʹbanon het verleë geword;+ dit het vergaan. Saron+ het soos die woestynvlakte geword; en Basan en Karmel skud hulle blare af.+

  • Nahum 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy bestraf die see,+ en hy laat dit opdroog; en al die riviere laat hy droogloop.+

      Basan en Karmel het verwelk,+ en die bloeisel van die Liʹbanon het verwelk.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel