Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ’n Berig het ek van Jehovah gehoor, en ’n gesant is onder die nasies gestuur om te sê: “Kom bymekaar, en trek teen hom op, en staan op om oorlog te voer.”+

  • Obadja 15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want die dag van Jehovah teen al die nasies is naby.+ Soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word.+ Jou soort behandeling sal op jou eie hoof terugkom.+

  • Maleagi 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Omdat Edom bly sê: ‘Ons is verpletter, maar ons sal terugkeer en die verwoeste plekke opbou’, het Jehovah van die leërs só gesê: ‘Húlle sal bou; maar ék sal afbreek.+ En mense sal hulle beslis “die gebied van goddeloosheid” noem en “die volk wat tot onbepaalde tyd deur Jehovah veroordeel is”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel