32 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Kyk! ’n Rampspoed gaan uit van nasie tot nasie,+ en ’n groot storm sal uit die mees afgeleë dele van die aarde opgewek word.+
12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk! Hoewel dit nie hulle gewoonte is om die beker te drink nie, sal hulle vir seker drink.+ En jy, sal jy heeltemal ongestraf bly? Jy sal nie ongestraf bly nie, want jy sal vir seker drink.”+
10 Tog sal Jehovah se dag+ soos ’n dief kom,+ waarop die hemele met ’n sissende gedruis sal verbygaan,+ die elemente, wat intens warm sal wees, tot niet gemaak sal word,+ en die aarde+ en die werke daarin ontdek sal word.+