Joël 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+
32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+