Spreuke 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die skoot word die lot gewerp,+ maar elke beslissing daardeur kom van Jehovah.+ Spreuke 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die lot bring selfs twiste tot rus,+ en dit skei selfs die magtiges van mekaar.+ Handelinge 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land deur die lot verdeel:+