Genesis 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe het Jehovah gesê: “Die klaaggeroep oor Sodom en Gomorʹra,+ ja, dit is hard, en hulle sonde, ja, dit is baie swaar.+ Jakobus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom. Openbaring 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want haar sondes het tot aan die hemel opgehoop+ en God het haar ongeregtighede onthou.+
20 Toe het Jehovah gesê: “Die klaaggeroep oor Sodom en Gomorʹra,+ ja, dit is hard, en hulle sonde, ja, dit is baie swaar.+
4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.