Psalm 77:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek sal aan die handelinge van Jah dink;+Want ek sal aan u wonderdade van lank gelede dink.+ Psalm 143:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek het gedink aan dae van lank gelede;+Ek het gepeins oor al u dade;+Ek het die werk van u hande graag oordink.+ 2 Korintiërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Trouens, ons het by onsself gevoel dat ons die doodsvonnis ontvang het. Dit was sodat ons ons vertroue+ nie in onsself sou stel nie, maar in die God wat die dooies opwek.+
5 Ek het gedink aan dae van lank gelede;+Ek het gepeins oor al u dade;+Ek het die werk van u hande graag oordink.+
9 Trouens, ons het by onsself gevoel dat ons die doodsvonnis ontvang het. Dit was sodat ons ons vertroue+ nie in onsself sou stel nie, maar in die God wat die dooies opwek.+