18 “En party van jou seuns wat uit jou sal voortkom, van wie jy vader sal word, sal geneem word+ en hofbeamptes+ in die paleis van die koning van Babilon word.”’”+
20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het;