Psalm 37:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Al val hy, sal hy nie neergeslinger word nie,+Want Jehovah ondersteun sy hand.+ Spreuke 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+
16 Want die regverdige kan selfs sewe keer val, en hy sal beslis opstaan;+ maar die goddeloses sal weens rampspoed struikel.+