Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal geregtigheid die meetsnoer maak+ en regverdigheid+ die waterpas; en die hael+ sal die leuentoevlug wegvee,+ en die waters sal die skuilplek wegspoel.+

  • Esegiël 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook ’n vlaag windstorms in my woede laat losbreek, en in my toorn sal daar ’n oorstromende stortreën kom, en in woede sal daar haelstene wees tot uitroeiing.+

  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel