Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En kyk! jy het jou vertroue gestel in die steun van hierdie geknakte riet,+ Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Jesaja 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die Egiptenaars is egter mense+ en nie God nie; en hulle perde is vlees+ en nie gees nie. En Jehovah sal sy hand uitsteek, en hy wat hulp aanbied, sal moet struikel, en hy wat gehelp word, sal moet val,+ en hulle almal sal tegelykertyd aan hulle einde kom.

  • Jeremia 43:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy sal kom en Egipteland verslaan.+ Wie vir die dodelike plaag bestem is, sal vir die dodelike plaag wees, en wie vir gevangenskap bestem is, sal vir gevangenskap wees, en wie vir die swaard bestem is, sal vir die swaard wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel