Eksodus 29:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 “En ek sal my daar voor die kinders van Israel stel, en dit sal beslis deur my heerlikheid geheilig word.+ Psalm 29:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die stem van Jehovah laat die takbokooie ineenkrimp van geboortepyne+En stroop die woude kaal.+En in sy tempel sê elkeen: “Heerlikheid!”+ Jesaja 60:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Die heerlikheid van die Liʹbanon sal na jou toe kom, die jenewerboom, die esseboom en die sipres tegelyk,+ om die plek van my heiligdom te versier;+ en ek sal die plek van my voete verheerlik.+
43 “En ek sal my daar voor die kinders van Israel stel, en dit sal beslis deur my heerlikheid geheilig word.+
9 Die stem van Jehovah laat die takbokooie ineenkrimp van geboortepyne+En stroop die woude kaal.+En in sy tempel sê elkeen: “Heerlikheid!”+
13 “Die heerlikheid van die Liʹbanon sal na jou toe kom, die jenewerboom, die esseboom en die sipres tegelyk,+ om die plek van my heiligdom te versier;+ en ek sal die plek van my voete verheerlik.+