Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Abraham gesê: “Dit was omdat ek by myself gesê het: ‘Daar is ongetwyfeld geen vrees vir God in hierdie plek nie,+ en hulle sal my beslis doodmaak vanweë my vrou.’+

  • Nehemia 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek het verder gesê: “Wat julle doen, is nie goed nie.+ Moet julle nie in die vrees+ van ons God+ wandel weens die smaad+ van die nasies, ons vyande, nie?+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Spreuke 14:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 In die vrees van Jehovah lê sterk vertroue,+ en vir sy kinders sal daar ’n toevlug wees.+

  • 2 Korintiërs 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons van elke verontreiniging van die vlees en die gees+ reinig+ en heiligheid in die vrees van God tot volmaaktheid bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel