Psalm 67:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die aarde sal beslis sy opbrengs lewer;+God, ons God, sal ons seën.+ Psalm 72:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat die berge vrede vir die volk dra,+Ook die heuwels, deur regverdigheid. Jesaja 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+ Jakobus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+
23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+
18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+