Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+

  • Psalm 85:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook sal Jehovah die goeie gee,+

      En ons land sal sy opbrengs lewer.+

  • Jesaja 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+

  • Esegiël 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En die bome van die veld sal hulle vrugte gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en hulle sal in veiligheid in hulle land wees.+ En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek hulle jukskeie verbreek+ en hulle verlos het uit die hand van dié wat hulle as slawe gebruik het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel