7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+
19 Toe het dié wat verstrooi+ is deur die verdrukking wat oor Steʹfanus ontstaan het, tot by Feniʹsië+ en Siprus+ en Antiogiʹë gegaan, maar hulle het die woord tot niemand anders as net Jode gespreek nie.+