Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+

  • Psalm 46:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah van die leërs is met ons;+

      Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela.

  • Psalm 125:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Soos daar berge rondom Jerusalem is,+

      So is Jehovah rondom sy volk,+

      Van nou af en tot onbepaalde tyd.+

  • Jesaja 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 In dié dag+ sal hierdie lied+ in die land van Juda+ gesing word: “Ons het ’n sterk stad.+ Hy gee redding as mure en skanse.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel