Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+

  • 2 Kronieke 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want ’n groot deel van die volk, baie uit Eʹfraim+ en Manasʹse,+ Isʹsaskar en Seʹbulon,+ het hulle nie gereinig+ nie, want hulle het die pasga nie geëet volgens wat geskrywe staan nie;+ maar Hiskiʹa het vir hulle gebid+ en gesê: “Mag Jehovah wat goed is,+ toegeeflik wees teenoor

  • Psalm 32:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Gelukkig is hy wie se opstandigheid vergewe word, wie se sonde bedek word.+

  • Psalm 51:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Verberg u aangesig vir my sondes,+

      En wis selfs al my oortredings uit.+

  • Hebreërs 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want ek sal barmhartig wees oor hulle onregverdige dade, en ek sal hoegenaamd nie meer aan hulle sondes+ dink nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel