Deuteronomium 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem. Psalm 119:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U het u bevele op gebiedende wyse gegee+Sodat dit sorgvuldig onderhou moet word.+ Psalm 147:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy maak sy woord aan Jakob bekend,+Sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings aan Israel.+
5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.