34 En Jakob het vir Esau brood en die lensiegereg gegee, en hy het geëet en gedrink.+ Toe het hy opgestaan en weggegaan. So het Esau die geboortereg verag.+
41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+
16 dat daar geen hoereerder is of enigeen wat heilige dinge nie waardeer nie, soos Esau,+ wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.+