Psalm 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+ Jesaja 59:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle spinnerak sal nie as ’n kleed dien nie, en ook sal hulle hulle nie met hulle werke bedek nie.+ Hulle werke is skadelike werke, en gewelddadigheid is in hulle palms.+
5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+
6 Hulle spinnerak sal nie as ’n kleed dien nie, en ook sal hulle hulle nie met hulle werke bedek nie.+ Hulle werke is skadelike werke, en gewelddadigheid is in hulle palms.+