Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 57:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ek sal jou regverdigheid+ en jou werke+ bekend maak, dat hulle jou geen voordeel sal bring nie.+

  • Jesaja 64:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ons word soos ’n onreine, ons almal, en al ons regverdige dade is soos ’n kleed vir menstruasietye;+ en ons sal verwelk soos blare,+ ons almal, en ons oortredings sal ons wegvoer net soos ’n wind.+

  • Openbaring 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Omdat jy sê: “Ek is ryk+ en het rykdom verwerf en het hoegenaamd niks nodig nie”, maar jy nie weet dat jy ellendig en bejammerenswaardig en arm en blind+ en naak is nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel