Romeine 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+ Galasiërs 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+
10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+
14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+