38 En ek sal julle suiwer van die opstandelinge en die oortreders+ teen my, want uit die land van hulle vreemdelingskap sal ek hulle uitlei, maar in die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
17 “‘En wat julle, my skape, betref, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek oordeel tussen ’n skaap en ’n skaap, tussen die ramme en die bokramme.+