Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+

  • Psalm 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Moet my nie oorgee aan die siel van my teenstanders nie;+

      Want valse getuies het teen my opgestaan,+

      En hy wat aan geweld uiting gee.+

  • Psalm 35:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Gewelddadige getuies staan op;+

      Wat ek nie geweet het nie, vra hulle my.+

  • Markus 14:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 En sommige het opgestaan en valse getuienis teen hom afgelê en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel