Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle het hulle mond teen my oopgemaak,+

      Soos ’n leeu wat verskeur en brul.+

  • Sagaria 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarop het Jehovah vir my gesê: “Gooi dit in die skatkamer+—die grootse waarde waarmee ek vanuit hulle standpunt gewaardeer is.”+ En ek het die dertig silwerstukke geneem en dit in die skatkamer in die huis van Jehovah gegooi.+

  • Handelinge 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel