46 En hy het fyn linne gekoop en hom afgehaal, hom in die fyn linne toegedraai en hom in ’n graf+ neergelê+ wat in ’n rots uitgekap was; en hy het ’n klip voor die deur van die gedenkgraf gerol.+
53 En hy het dit afgehaal+ en dit in fyn linne toegedraai, en hy het hom in ’n graf neergelê+ wat in die rots uitgekap was, waarin geen mens nog gelê het nie.+
41 Terloops, by die plek waar hy aan die paal gehang is, was daar ’n tuin, en in die tuin ’n nuwe gedenkgraf,+ waarin niemand nog ooit neergelê is nie.