Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Matteus 23:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 en julle sê: ‘As ons in die dae van ons voorvaders geleef het, sou ons nie saam met hulle deel gehad het aan die bloed van die profete nie.’+

  • Lukas 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wees bly op daardie dag en spring op, want kyk! julle beloning is groot in die hemel, want presies dieselfde dinge het hulle voorvaders aan die profete gedoen.+

  • Handelinge 7:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+

  • 1 Tessalonisense 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 wat selfs die Here Jesus+ en die profete doodgemaak+ en ons vervolg het.+ Daarbenewens behaag hulle God nie, maar is teen die belange van alle mense,

  • Hebreërs 11:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Hulle is gestenig,+ hulle is beproef,+ hulle is in stukke gesaag, hulle het gesterf+ deur slagting met die swaard, hulle het rondgeloop in skaapvelle,+ in bokvelle, terwyl hulle gebrek gely het,+ in verdrukking verkeer het,+ sleg behandel is;+

  • Jakobus 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Broers, neem die profete,+ wat in die naam van Jehovah gespreek het,+ as ’n voorbeeld+ van die lyding van kwaad+ en die beoefening van geduld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel