Markus 5:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En hy het die hand van die jong kind geneem en vir haar gesê: “Taliʹta koemi”, wat, wanneer dit vertaal word, beteken: “Meisie, ek sê vir jou: Staan op!”+ Handelinge 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarop het hy hom by die regterhand+ gevat en hom opgehelp. Oombliklik het sy voetsole en sy enkelbene sterk geword;+
41 En hy het die hand van die jong kind geneem en vir haar gesê: “Taliʹta koemi”, wat, wanneer dit vertaal word, beteken: “Meisie, ek sê vir jou: Staan op!”+
7 Daarop het hy hom by die regterhand+ gevat en hom opgehelp. Oombliklik het sy voetsole en sy enkelbene sterk geword;+