Matteus 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy haar hand aangeraak,+ en die koors het haar verlaat, en sy het opgestaan en hom begin bedien.+ Johannes 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jesus het vir hom gesê: “Staan op, tel jou draagbed op en loop.”+ Handelinge 9:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Petrus het vir hom gesê:+ “Eneʹas, Jesus Christus maak jou gesond.+ Staan op en maak jou bed op.” En hy het onmiddellik opgestaan. Handelinge 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 met ’n harde stem gesê: “Staan regop op jou voete.” En hy het opgespring en begin loop.+
15 Toe het hy haar hand aangeraak,+ en die koors het haar verlaat, en sy het opgestaan en hom begin bedien.+
34 En Petrus het vir hom gesê:+ “Eneʹas, Jesus Christus maak jou gesond.+ Staan op en maak jou bed op.” En hy het onmiddellik opgestaan.