Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 118:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Geseënd is Hy wat in die naam van Jehovah kom;+

      Ons het julle uit die huis van Jehovah geseën.+

  • Matteus 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wat die skare betref, dié wat voor hom uit gegaan het en dié wat gevolg het, het bly uitroep: “Red tog+ die Seun van Dawid!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom!+ Red hom tog in die hoogtes daar bo!”+

  • Lukas 19:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 en gesê: “Geseënd is Hy wat in Jehovah se naam as die Koning kom!+ Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste plekke!”+

  • Johannes 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel