Matteus 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit kon duur verkoop en vir armes+ gegee geword het.” Johannes 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Waarom is hierdie welriekende olie+ nie vir driehonderd denaʹrii verkoop en vir die armes+ gegee nie?”
5 “Waarom is hierdie welriekende olie+ nie vir driehonderd denaʹrii verkoop en vir die armes+ gegee nie?”