21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê,+ en kom word my volgeling.”+
5 Want hierdie welriekende olie kon vir meer as driehonderd denaʹrii verkoop en vir die armes gegee geword het!” En hulle was baie ontevrede met haar.+