Matteus 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die dissipels dit sien, het hulle verontwaardig geword en gesê: “Waarom hierdie verkwisting?+ Markus 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hierop was daar party wat onder mekaar verontwaardiging uitgespreek het: “Waarom het hierdie verkwisting van die welriekende olie plaasgevind?+ Lukas 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Jy het my kop nie met olie gesalf nie;+ maar hierdie vrou het my voete met welriekende olie gesalf.
4 Hierop was daar party wat onder mekaar verontwaardiging uitgespreek het: “Waarom het hierdie verkwisting van die welriekende olie plaasgevind?+
46 Jy het my kop nie met olie gesalf nie;+ maar hierdie vrou het my voete met welriekende olie gesalf.