Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.

  • Markus 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Wat julle betref, gee ag op julleself; mense sal julle aan plaaslike geregshowe oorlewer,+ en julle sal in sinagoges geslaan word+ en voor goewerneurs en konings gebring word ter wille van my, as ’n getuienis vir hulle.+

  • Handelinge 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die volgende dag het Agripʹpa en Berniʹce toe met groot vertoon+ gekom en saam met militêre bevelvoerders asook vooraanstaande manne in die stad in die gehoorsaal ingegaan, en toe Festus die bevel gee, is Paulus ingebring.

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel