37 Gelukkig is daardie slawe wat die heer by sy aankoms wakend vind!+ Voorwaar, ek sê vir julle: Hy sal hom omgord+ en hulle aan tafel laat gaan en sal nader kom en hulle bedien.+
9 En hy sê vir my: “Skryf: Gelukkig is dié wat na die aandmaal van die Lam se huwelik+ genooi is.”+ Ook sê hy vir my: “Dit is die waaragtige woorde van God.”+