2 “En al hierdie dinge het my hand gemaak, sodat dit alles ontstaan het”,+ is die woord van Jehovah. “Op dié een sal ek dan let, op die een wat geteister en verslae van gees is+ en wat vir my woord bewe.+
10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+