Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 O Jehovah, die God van Israel, u is regverdig,+ want ons het oorgebly as ’n volk wat ontkom het, soos dit vandag is. Hier is ons in ons skuld+ voor u, want dit is op grond hiervan onmoontlik om voor u te staan.”+

  • Jesaja 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+

  • Jesaja 37:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En dié van die huis van Juda wat ontkom, dié wat oorbly,+ sal beslis wortelskiet ondertoe en vrugte voortbring boontoe.+

  • Esegiël 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“En wanneer dit gebeur, sal ek vir julle dié wat onder die nasies aan die swaard ontkom, as oorblyfsel laat, wanneer julle in die lande verstrooi word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel