Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+

      Ja, al die nasies wat God vergeet.+

  • Jesaja 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Maar in Sjeool sal jy neergewerp word,+ in die mees afgeleë dele van die kuil.+

  • Esegiël 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 dan sal ek jou laat afgaan saam met dié wat in die kuil afdaal na die mense van lank gelede,+ en ek sal jou in die onderste land laat woon,+ soos plekke wat al lank verwoes is, saam met dié wat in die kuil afdaal,+ sodat jy nie bewoon word nie; en ek sal ’n sieraad in die land van die lewendes sit.+

  • Matteus 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En jy, Kaperʹnaum,+ sal jy miskien tot die hemel verhef word? Tot in Haʹdes+ sal jy afkom;+ want as die kragtige werke wat in jou plaasgevind het, in Sodom plaasgevind het, sou dit tot vandag toe bly staan het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel