Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie,+ nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou bul of jou esel of enige mak dier van jou of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie,+ sodat jou slaaf en jou slavin kan rus net soos jy.+

  • Matteus 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en kyk! ’n man met ’n verdorde hand!+ Toe het hulle hom gevra: “Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?” sodat hulle ’n beskuldiging teen hom kon inbring.+

  • Markus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het hom fyn dopgehou om te sien of hy die man op die sabbat sou genees, sodat hulle hom kon beskuldig.+

  • Johannes 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hieroor het die Jode Jesus begin vervolg,+ omdat hy hierdie dinge gedurende die Sabbat gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel