46 Daarom het Paulus en Barʹnabas, wat met vrymoedigheid gespreek het, gesê: “Dit was nodig dat die woord van God eers tot julle gespreek word.+ Aangesien julle dit van julle af wegstoot+ en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie—kyk! ons wend ons tot die nasies.+
26 Want julle sien sy roeping van julle, broers, dat nie baie geroep is+ wat in vleeslike sin wys is nie,+ nie baie magtiges nie,+ nie baie van adellike geboorte nie;