Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Kyk! ’n Nasie wat jy nie ken nie, sal jy roep,+ en dié van ’n nasie wat jou nie geken het nie, sal na jou toe hardloop,+ ter wille van Jehovah jou God,+ en weens die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+

  • Lukas 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ’n lig+ om die sluier+ te verwyder van die nasies+ en ’n heerlikheid van u volk Israel.”

  • Handelinge 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+

  • Romeine 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Nietemin vra ek: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle tot jaloesie opwek deur wat nie ’n nasie is nie; ek sal julle tot hewige toorn opwek deur ’n dwase nasie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel