17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+
4 sodat die regverdige vereiste van die Wet vervul sou word+ in ons wat nie in ooreenstemming met die vlees wandel nie, maar in ooreenstemming met die gees.+
18 terwyl ons ons oë gerig hou, nie op die dinge wat gesien word nie, maar op die dinge wat nie gesien word nie.+ Want die dinge wat gesien word, is tydelik,+ maar die dinge wat nie gesien word nie, is ewig.+
3 Want ons is dié met die ware besnydenis,+ wat deur God se gees+ heilige diens verrig en in Christus Jesus roem+ en nie ons vertroue in die vlees stel nie,+