Josua 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah. 1 Samuel 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vrees+ net Jehovah, en julle moet hom in waarheid dien met julle hele hart;+ want kyk watter groot dinge het hy vir julle gedoen.+ Psalm 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat my in u waarheid wandel en leer my,+Want u is my God van redding.+ו [Wau]Op u het ek die hele dag gehoop.+ Psalm 86:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Onderrig my, o Jehovah, aangaande u weg.+Ek sal in u waarheid wandel.+Verenig my hart om u naam te vrees.+ Markus 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Tevergeefs bly hulle my aanbid, want hulle leer gebooie van mense as leerstellings.’+
14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.
24 Vrees+ net Jehovah, en julle moet hom in waarheid dien met julle hele hart;+ want kyk watter groot dinge het hy vir julle gedoen.+
5 Laat my in u waarheid wandel en leer my,+Want u is my God van redding.+ו [Wau]Op u het ek die hele dag gehoop.+
11 Onderrig my, o Jehovah, aangaande u weg.+Ek sal in u waarheid wandel.+Verenig my hart om u naam te vrees.+