Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nou is ons van die Wet onthef,+ want ons het gesterf+ ten opsigte van dit waardeur ons vasgehou is, sodat ons in ’n nuwe sin slawe+ kan wees deur die gees,+ en nie in die ou sin deur die geskrewe kode nie.+

  • Galasiërs 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat meer is, as julle deur gees gelei word,+ is julle nie onder die wet nie.+

  • Kolossense 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die handgeskrewe dokument+ teen ons uitgewis,+ wat uit verordeninge bestaan het+ en wat teen ons was;+ en Hy het dit uit die weg geruim deur dit aan die folterpaal+ te nael.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel