Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Deur sy eie oortredings sal die goddelose gevang word,+ en in die toue van sy eie sonde sal hy vasgegryp word.+

  • Romeine 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is,+ sodat ons sondige liggaam onbedrywig gemaak kon word,+ sodat ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+

  • Romeine 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Weet julle nie dat as julle aanhou om julleself as slawe vir iemand aan te bied om hom te gehoorsaam, julle slawe van hom is omdat julle hom gehoorsaam nie,+ hetsy van die sonde+ met die dood in die vooruitsig,+ of van gehoorsaamheid+ met regverdigheid+ in die vooruitsig?

  • Romeine 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want ons weet dat die Wet geestelik is;+ maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde.+

  • 2 Petrus 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Terwyl hulle vryheid aan hulle beloof,+ voer hulle self ’n bestaan as slawe van verderflikheid.+ Want elkeen wat deur ’n ander oorwin word, word deur dié ’n slaaf gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel