Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 51:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+

      En in sonde het my moeder my ontvang.+

  • Johannes 8:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Jesus het hulle geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Elkeen wat sonde doen, is ’n slaaf van die sonde.+

  • Romeine 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Weet julle nie dat as julle aanhou om julleself as slawe vir iemand aan te bied om hom te gehoorsaam, julle slawe van hom is omdat julle hom gehoorsaam nie,+ hetsy van die sonde+ met die dood in die vooruitsig,+ of van gehoorsaamheid+ met regverdigheid+ in die vooruitsig?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel